Die Derde Diskoers

Die Derde Diskoers

'n Sistematiese-Teologiese-Epistemologiese perspektief ten opsigte van die Teologie-Wetenskap Diskoers

GlobeEdit ( 2020-05-26 )

€ 28,90

Buy at the MoreBooks! Shop

Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis ‘n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van ‘n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van ‘n déjà vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word. Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teoloë), om ‘n oop antwoord van ‘n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.

Book Details:

ISBN-13:

978-620-0-60856-7

ISBN-10:

6200608563

EAN:

9786200608567

Book language:

Afrikaans

By (author) :

Johan A. van Rooyen

Number of pages:

52

Published on:

2020-05-26

Category:

Religion / Theology